🇬🇧 SearchUKJobs.co.uk

Britain's Premier Job Portal

← Back to Jobs

Sol-Tech | Junior Grafiese Ontwerper

Solidariteit Beweging | Pretoria, South Africa | Posted June 10, 2026

Position Overview

Sol-Tech is 'n private, Christelike en Afrikaanse beroepsopleidingkollege in Monumentpark, Pretoria, wat tans opsoek is na 'n gemotiveerde, gekwalifiseerde Junior Grafiese Ontwerper om by die span aan te sluit.


Die doel van die pos is die beplanning en projektering van idees, asook die ontwikkeling van visuele en tekstuele inhoud. Die Junior Grafiese Ontwerper sal verantwoordelik wees vir die verskaffing en ondersteuning van grafiese dienste van hoogstaande gehalte om die korporatiewe identiteit van Sol-Tech uit te bou en die maatskappy se beeld te bevorder.


Om vir die pos in aanmerking te kom, benodig aansoekers:



  • 'n Toepaslike diploma of graad in Grafiese Ontwerp
  • 0-2 jaar ondervinding in 'n soortgelyke pos

Vaardighede en eienskappe wat tot die aansoeker se voordeel sal strek:...

Ready to Apply?

Apply for this Position