🇬🇧 SearchUKJobs.co.uk

Britain's Premier Job Portal

← Back to Jobs

Receptionist

Werfnet | Johannesburg North, South Africa | Posted June 16, 2026

Position Overview

Posbenaming: Ontvangsbeampte
Ligging: Krugersdorp, Gauteng,
Werksomgewing: Kantoor-gebaseer (Aftree-oord)
Vlak: 2 jaar ervring
Werksure: Maandag tot Vrydag: Kantoorure; soms addisionele ondersteuning waar nodig

Oorsig


’n Aftree-oord in Krugersdorp is op soek na ’n professionele, betroubare en goed georganiseerde Ontvangsbeampte om die ontvangsarea te bestuur en administratiewe ondersteuning te bied.
Die ideale kandidaat moet hoflik, professioneel en diskreet wees, met sterk mensevaardighede en die vermoë om in ’n bejaardesorgomgewing te werk waar empatie, respek en professionaliteit belangrik is.

Sleutelverantwoordelikhede


1. Ontvangs & Skakelbord



  • Bestuur en bedryf die ontvangsarea en skakelbord

  • Hanteer inkomende oproepe professioneel en doeltreffend

Ready to Apply?

Apply for this Position