🇬🇧 SearchUKJobs.co.uk

Britain's Premier Job Portal

← Back to Jobs

Mediese Fonds Adviseur - Hybrid

Skills Connector | cape town, South-Africa | Posted July 01, 2026

Position Overview

Minimum Vereistes:

Matriek + Toepaslike bedryfskwalifikasie
RE5 sal voordelig wees
Ten volle tweetalig in Afrikaans & Engels - Afrikaans as 1ste taal
3 - 5 Jaar ondervinding in mediese skemas, gesondheidsversekering, gapingsdekking of finansiële advies
Uitstekende kommunikasie-, bemarkings- en kliëntediensvaardighede
Sterk administratiewe vaardighede en noukeurige aandag aan detail.
Vermoë om onafhanklik te werk en langtermynkliënteverhoudings op te bou
Bestuurslisensie en eie voertuig

Verantwoordelikhede:

Verskaf professionele advies aan kliënte rakende geskikte mediese fonds- en gapingsdekkingopsies
Identifiseer en ontleed kliënte se behoeftes om toepaslike oplossings aan te beveel
Ondersteun kliënte met nuwe aansoeke, wysigings, navrae en jaarlikse planhersienings
Bou en onderhou langtermynverhoudings met bestaande en nuwe kliënte.
Ontwikkel en bedien n kliën...

Ready to Apply?

Apply for this Position