🇬🇧 SearchUKJobs.co.uk

Britain's Premier Job Portal

← Back to Jobs

Junior Industry Inspector / Junior Bedryfsinspekteur

Confidential | bloemfontein, South-Africa | Posted June 22, 2026

Position Overview

Kern doel van die pos

Administratiewe ondersteuning, ontleding en opleiding aan bedryfspunte asook hantering van inspeksies.

Minimum Vereistes

  • Graad 12 met rekeningkunde;
  • Toepaslike rekeningkundige/finansiele kwalifikasie is voordelig;
  • 2 – 3 jaar ondervinding in silobedryfsomgewing;
  • Geldige rybewys;

Vaardighede

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig (MS Office);
  • Syfervaardig;
  • Goeie organisasie vermoë;
  • Moet onder druk kan funksioneer;
  • Moet vertroulikheid kan handhaaf;
  • Goeie interpersoonlike vaardighede;
  • Objektiwiteit en konsenkwentheid.

Verantwoordelikhede

  • Uitvoer van Silo inspeksies;
  • Bied ondersteuning aan bestuur en voorsien bestuurshulpmiddels;
  • Verskaf ondersteuning aan bedryfspunte;
  • Opstel en byhou van administrasie en rekeningkundige tak...

Ready to Apply?

Apply for this Position