🇬🇧 SearchUKJobs.co.uk

Britain's Premier Job Portal

← Back to Jobs

Geregistreerde hoof verpleegkundige [rn], huis ravenzicht

Badisa Charity | kraaifontein, South-Africa | Posted July 04, 2026

Position Overview

Huis Ravenzicht is ‘n program van Badisa en het ‘n pos vir ‘n Geregistreerde Hoof Verpleegkundige beskikbaar. Badisa ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die N. G. Kerk (Wes- en Suid-Kaap) en VGKSA (Kaapland). Badisa beskik tans oor bogenoemde pos in die Skiereiland area.

Geregistreer wees by SARV/SANC as geregistreerde Verpleegkundige Kennis in die toepassing van geskeduleerde medikasie en die kontrole daarvan Goeie beplanning en organisasie vermoë Gesertifiseerde afskrifte van alle sertifikate en diplomas, nie ouer as 3 maande nie; o.a. Raad Kwitansie en toepaslike opleiding sertifikate Skakeling met die multidissiplinêre span, sowel as familielede van inwoners Byhou van statistieke, skryf van verslae, byhou van raadsvergaderings soos versoek Volgens Badisa salarisskale. #J-18808-Ljbffr

Ready to Apply?

Apply for this Position