🇬🇧 SearchUKJobs.co.uk

Britain's Premier Job Portal

← Back to Jobs

Administrative Assistant

Werfnet | Johannesburg, South Africa | Posted June 15, 2026

Position Overview

Ligging: Bredell, Kempton Park
Werksomgewing: Kantoor-gebaseer met kantoor ure
Vlak: 3–5 jaar ondervinding


Oorsig


’n Professionele logistieke onderneming is op soek na ’n ervare en detailgeoriënteerde Administratiewe Dame om die administratiewe funksie binne die kantoor te ondersteun.
Die ideale kandidaat moet sterk administratiewe vaardighede hê, akkuraat kan werk en trots neem in netjiese en korrekte dokumentasie.

Sleutelverantwoordelikhede


Administrasie



  • Akkurate data vaslegging en verwerking

  • Bestuur van dokumentasie en lêerstelsels

  • Verseker korrektheid van inligting en spelling


Kantoor Ondersteuning



  • Algemene administratiewe ondersteuning

  • Hanteer e-posse en dokumentasie professioneel

  • Ondersteun i...

Ready to Apply?

Apply for this Position